komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Swem
Swem by Helpmekaar Swem Program Swem Presteerders Uitslae Fotos
 
 


 
 

   

Prestige Gala  2012

Helpmekaar  het teen al die top-swemmers van die skole van Divisie 1 en 2 geswem. Ons het die volgende podium plekke behaal:

·         Anton Reyneke: 3de in die 200m Oop Seuns Individual Medley (Tyd: 2.24.14)en 2de in die 50m Oop Seuns Rugslag (Tyd: 29.92)

·         Lauren den Besten: 3de in die 50m Meisies o15 Rugslag (Tyd: 36.31)

·         Tyla Fleischer: 2de in die 50m Meisies o14 Borsslag (Tyd: 40.44)

·         Tian Grovè: 3de in die 50m Seuns o17 Borsslag (Tyd: 34.49)

·         Ruan vd Berg: 3de in die 50m Oop Seuns Borsslag (Tyd: 34.58)

·         Roelof vd Merwe: 2de in die 50m Seuns o16 Vlinderslag (Tyd: 28.78) en 3de in die 50m Seun o16 Vryslag (Tyd: 26.59)

·         Lemay v Rensburg: 3de in die 50m Dogters o14 Vryslag (Tyd: 31.18)

·         Adriaan Venter: 1ste in die 50m Oop Seuns Vryslag (Tyd: 25.06)

Swem presteerders 2011

Anton Reyneke behaal 'n goue medalje tydens die CGA Senior Kortbad kampioenskappe in die 1 500 m vryslag vir seuns, 16 jaar en ouer.Anton Reyneke is ook die Sentraal Gauteng kampioen in die 800m langbad, 1 500m kortbad en 3 000m ope water.

Abrie van der Walt wen 'n brons medalje in die 1 500m vryslag vir seuns 0/19 by die CGA Kortbad kampioenskappe.


 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 8 Aug 2011