komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Swem
Swem by Helpmekaar Swem Program Swem Presteerders Uitslae Fotos
 
 


 
 

Algemeen

Helpmekaar so hoofseisoen vind plaas in Januarie en Februarie, met die Interhoer aan die begin van Maart. Helpmekaar neem deel aan verskeie galas teen beide staatskole en privaatskole. Die galas vind gewoonlik plaas op Donderdag middae.

Helpmekaar bied ook self galas aan en is een van die hoogtepunte van ons seisoen die Goue Liga gala wat in Februarie plaasvind. Die hele skool kom ondersteun ons swemmers wat deelneem teen die top skole in Gauteng.

Oefeninge

Meeste swemmer ontvangĀ  afrigting by privaat afrigters, maar kan ook by die skool oefen as hulle so verkies.

Oop water swem

Helpmekaar neem ook elke jaar deel aan die Midmar-myl oop water swem, wat in Maart plaasvind.

Aflos galas (relay gala)

Ons gaan vanjaar vir die eerste keer deelneem aan verskeie aflos galas wat in die derde termyn plaasvind (sien program).


 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011