Eljeanie Wilke het vanjaar puik presteer en het by die Commonwealth kompetisie in Kaapstad 'n silwer medalje in die 0/16-afdeling behaal. Sy is ook ingesluit in die Gauteng-Wes span vir 2011.