komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Skaak
Skaak by Helpmekaar Skaak Program Skaak Presteerders Uitslae Fotos
 
 


 
 

SKAAK 2011

Helpmekaar het in 2011 twee Juniorspanne en twee Seniorspanne ingeskryf vir die NWR liga. Ons het ook aan die D9-liga en Gauteng Top Schools deelgeneem. Die meerderheid van ons spelers is ervare en het ondervinding op nasionale vlak.

Die spanne vir 2011 was as volg:

Senior B- span: Francois Olivier, Herman Louw, Herman Kronert, Louw van den Heever, Nerissa Smuts, Sune van der Westhuizen, Werner Wildenboer, Kim Sharp en Vian Pretorius.

Senior A-span: Stefan Enslin, Jurgen Hanekom, Eljeanie Wilke, Marlene Roets, Dion de Wet, Jean Hartman, Marnus Wahl, Karel Olivier en Isak Minnie.

Organiseerder: Melani du Plooy

Selfoon no: 0834946568

E-pos: MelaniDuPlooy@helpmekaar.co.za

 




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011