|
Helpmekaar beleef goeie
rugbyjaar!
Daar is geen twyfel dat 2011 weereens ‘n suksesvolle jaar vir Helpmekaar was:
·
Die skool kon vanjaar 10 spanne in die veld stoot.
·
Al vier spanne het die Goue Leeus finale gewen, die derde
jaar in ’n ry dat ons dit regkry.
·
Al vier spanne dring deur na die Beeldtrofee semi-finale,
die tweede keer in Helpmekaar se geskiedenis!
·
Die 0/15 span wen die Beeldtrofee!
·
Die 0/15- span
verloor slegs 1 van hulle 17 wedstryde vanjaar.
·
Daniel Victor word
die 2de Helpie wat vir die Grant
Khomo- span gekies word.
|
Span
|
Wedstryde
gespeel
|
Gewen
|
Verloor
|
Wenpersentasie
|
|
0/14 A
|
16
|
13
|
3
|
81
|
|
0/14 B
|
8
|
8
|
0
|
100
|
|
0/14 C
|
3
|
3
|
0
|
100
|
|
0/15 A
|
17
|
16
|
1
|
94
|
|
0/15 B
|
7
|
1
|
6
|
86
|
|
0/16 A
|
19
|
15
|
4
|
79
|
|
0/16 B
|
7
|
7
|
0
|
100
|
|
0/16 C
|
3
|
3
|
0
|
100
|
|
3 de
|
7
|
4
|
3
|
57
|
|
2 de
|
11
|
9
|
2
|
82
|
|
1 ste
|
15
|
10
|
5
|
67
|
Die volgende spelers het Goue Leeus spanne verteenwoordig:
0/19 Tau-span: Alex du Plooy, Apie
Breet, Zandre Lindeque, Lloyd Vermeulen en Marcel Campher.
0/18 Akademiespan: Boetman Grobler en Theodore Ferreira
0/16 Akademiespan: Xander Cronje, Ruan Beetge, Reinart Schindehutte en Johan van
Rensburg.
0/16 Grant Khomospan: Daniel Victor
|