| |
MUURBAL BY HELPMEKAAR Muurbal word vir die eerste keer in 2011 aangebied vir die leerlinge by Helpmekaar Kollege. Helpies het met groot energie en entoesiasme muurbal aangepak en het reeds uitstekende resultate getoon. Muurbal is ‘n fantastiese manier om ‘n vinnige tog effektiewe oefening in te pas terwyl die spelers hulself kan geniet. Ons poog daarin om die kinders op ‘n holistiese manier te ontwikkel in verskeie afdelings van die fisiese liggaam, naamlik: • kardiovaskulêre ontwikkeling • spiergroepontwikkeling • spieruithouvermoë • krag en soepelheid Tydens oefensessies gee dit die kinders ook die geleentheid om nuwe vriendskappe te vorm en om vir mekaar ondersteuning te gee soos net die Helpies kan. Ons poog verder om onder mekaar ‘n squash-Helpie-way te kweek op die baan.
OEFENINGE
|
SPAN
|
DAG
|
PLEK
|
|
O14 & O15 Seuns
|
Dinsdae
|
Parkview Squash Centre
|
|
O16 & O19 Seuns
|
Woensdae
|
Parkview Squash Centre
|
WEDSTRYDE In die eerste termyn speel slegs die meisies ligawedstryde. In die tweede termyn speel slegs die seuns ligawedstryde. In die derde termyn neem ons deel aan ‘n vriendskaplike liga waarin beide dogter- en seunspanne betrokke is.
Alle wedstryde word op Vrydagmiddag gespeel. Alle nodige inligting sal weekliks aan ouers
deurgegee word, sodat u vervoerreëlings kan tref om u kind na afloop van die
wedstryd te kom haal. Elke Helpie-ouer word ook hartlik uitgenooi om u kind te
kom ondersteun tydens wedstryde. Indien Helpmekaar as gasheerskool sou optree, sal
alle wedstryde by die Parkview Squash Centre plaasvind.
FIXTURES TERM 2
|
DATE
|
HOME TEAM
|
VISITING TEAM
|
VENUE
|
|
Monday, May 07
|
Dev
Team
|
Helpmekaar
|
University of JHB
|
|
Monday, May 14
|
Helpmekaar
|
Bryanston
|
Parkview
|
|
Monday, May 21
|
German
|
Helpmekaar
|
Parkview
|
|
Monday, May 28,
|
Helpmekaar
|
KES
|
Parkview
|
|
Monday, June 04
|
Jeppe
|
Helpmekaar
|
Jeppe Quondam
|
|
Monday, June 11
|
Helpmekaar
|
Parktown
B
|
Parkview
|
|
Monday, June 18,
|
St.Stithians
B
|
Helpmekaar
|
St.Stithians
|
|
|
|
|
|
|
U14B
|
|
|
|
|
DATE
|
HOME TEAM
|
VISITING TEAM
|
Highlands
|
|
Monday, May 07
|
Greenside
|
Helpmekaar
|
Parkview
|
|
Monday, May 14
|
Dev
Team
|
Helpmekaar
|
University of
JHB
|
|
Monday, May 21,
|
German
|
Helpmekaar
|
Parkview
|
|
Monday, May 28
|
Northcliff
|
Helpmekaar
|
Parkview
|
|
Monday, June 04
|
Highlands
|
Helpmekaar
|
Highlands
|
|
|
|
|
|
|
U14C
|
|
|
|
|
DATE
|
HOME TEAM
|
VISITING TEAM
|
VENUE
|
|
Monday, May 07,
|
Greenside
B
|
Helpmekaar
B
|
Parkview
|
|
Monday, May 14
|
Helpmekaar
B
|
Northcliff
B
|
Parkview
|
|
Monday, May 21
|
Marist
Linmeyer
|
Helpmekaar
B
|
Southern Suburbs
|
|
Monday, May 28
|
Helpmekaar
B
|
Sandringham
|
Parkview
|
|
Monday, June 04
|
St.Benedicts
|
Helpmekaar
B
|
Jeppe Quondam
|
|
|
|
|
|
|
U15A
|
|
|
|
|
DATE
|
HOME TEAM
|
VISITING TEAM
|
VENUE
|
|
Monday, May 07
|
Highlands
|
Helpmekaar
|
Highlands
|
|
Monday, May 14
|
Helpmekaar
|
Beaulieu
|
Parkview
|
|
Monday, May 21
|
Greenside
|
Helpmekaar
|
Parkview
|
|
Monday, June 04,
|
KDL
|
Helpmekaar
|
Killarney
Country Club
|
|
|