|
Beste Helpie Landloop atleet
Ons skop sommer vroeg volgende termyn met die
Sentraal-skole-landloopliga weg.
|
Datum
|
Gasheer
|
Plek
|
Address
|
|
Maandag 9 Mei
|
Helpmekaar
|
Rietvlei
|
|
|
Maandag 16 Mei
|
Pretoria Boys
|
Pretoria Boys
|
|
|
Maandag 23 Mei
Sentraalliga Kampioenskappe
|
Helpmekaar
|
Rietvlei
|
|
|
Maandag 30 Mei
Inter-Liga
|
Helpmekaar
|
Rietvlei
|
|
|
Vrydag 03 Junie
Inter Distrikte
|
TBA
|
TBA
|
|
LW:
Die byeenkomste begin altyd om 15:00 en is gewoonlik
teen 16:00 afgehandel.
Die wedlope is op Maandae en Vrydae wat botsing met
ander Wintersport beperk.
Omdat die meeste van die landloop atlete aan
Wintersport deelneem werk die oefening as volg:
1)
Atlete wat
net landloop doen oefen 1e of 2e sessie saam met Mnr. JP
2)
Atlete wat
Wintersport doen, kan 2e sessie saam met Mnr. JP oefen as
jou vervoer reëlings dit toelaat
3)
Atlete neem
aan ander Wintersport deel maar hardloop net die liga en
wedlope op Maandae en Vrydae.
Toekennings:
LW:
Vir enige landloop toekenning moet daar aan 8% van
alle wedlope deelgeneem word.
Dit sal ook insluit die wedlope in die 3e termyn.
Sertifikaat
80% Deelname as lid van die Helpie landloop
span
Vir ‘n goeie basis en ‘n lekker Winter
hardloop on ook saam met die Sentraal Gauteng klubs
landloopliga.
Dit vorm ‘n groot basis in ons atletiekseisoen vir volgende
jaar.
Hoewel die klublandloop nie verpligtend is nie,
moedig ons jou graag aan om daarvan deel te wees.
Helpmekaar gebruik UJ as affiliasie klub.
(reël net met my re jou nommers).
Landloop kamp
Augustus maand sal ons weer lekker kamp hou –
hou gerus die inligtingstukke in die verband dop.
Balkie
Lid van die Helpie Span was.
Aan die direkteursfinaal deelneem of 3 jaar
lid van die span met 80% deelname aan wedlope jaarliks.
Top 20 by GiiSA finaal – individueel
kompetisie
Erekleure
Provinsiale span
GiiSA of Gauteng wat aan ASA of skole SA’s
deelneem
By die verwerving van 3e Balkie
Klublandloop
Dit vind op Saterdae plaas en is nie deel van
jou Helpmekaar verpligting nie.
Hierdie is egter ‘n uitstekende manier om jouself
erder voor te berei vir die landloopseisoen.
Dit is ‘n harde kompetisie en stel jou bloot landloop
op ‘n ander manier.
Die maak jou “tough”
CGA LANDLOOPLIGA BEPALINGS VIR 2011
|
Datum
|
Liga
|
Klub
|
Plek
|
|
07 Mei
|
No 1
|
RAC
|
Delta Park
|
|
14 Mei
|
No 2
|
Kagiso Striders
|
Kagiso Sport Kompleks
|
|
04 Junie
|
No 3
|
Tsakane AC
|
Tsakane Stadium
|
|
11 Junie
|
No 4
|
Orange Farm AC
|
Chris Hani Stadium
|
|
25 Junie
|
No 5
|
Daveyton Heart
|
Daveyton
|
|
09 Julie
|
No 6
|
Boksburg AC
|
Boksburg Stadium
|
|
23 Julie0
|
No 7
|
Take it Easy AC
|
Thokoza Park
|
|
06 Augustus
|
No 8
|
Alberton AC
|
Alberton Dam
|
|
20 Augustus
|
CGA
Kampioenskappe
|
CGA
|
Westonaria
|
|
10
September
|
SA
Kampioenskappe
|
ASA
|
Bloemfontein
|
Algemene reëlings
Kaptein:
Abri van der Walt en Gira Carstens
Kleredrag:
Steng Helpmekaar atletiekdrag en sweetpak.
Vervoer:
Daar sal altyd vervoer na die byeenkoms en terug
Helpmekaar toe wees.
|