Helpmekaar vs Trinity 0/14 B-span: Helpmekaar 124. Reece Vorster 31 nun. Trinity 41 almal uit. Ludwik van Wyk 4 vir 10 en Robbie Slabbert 3 vir 0 (‘n driekuns!). Uitslag: Helpmekaar wen met 83 lopies. 0/15 A-span: Uitslag: Helpmekaar wen met 58 lopies. Luan Barendrecht 32 lopies. Michael du Plessis 3 vir 10 en De Wet Joubert 3 vir 20. 0/15 B-span: Verloor met 9 paaltjies. 0/16 B-span: Verloor met 9 lopies. Raynard Evans 41 lopies en 3 vir 12. Coenraad Botha 2 vir 15. Tweede span: Wen met 9 paaltjies. Marius Stander 42 lopies. Eerste span, 0/14 A- en 0/16 A-spanne het uitgereën. Krieket uitslae vs CBC Boksburg 2de SPAN:Wen met 8 paaltjies. Beste kolwer: Tiaan Beukes met 31 lopies. Beste bouler: Keagan Wentzel met 3 paaltjies vir 26 lopies. o/16 A :Verloor met 30 lopies. Beste Kolwer: Ruan de Jager met 30 lopies. Beste bouler: Michael-Jay Nieuwoudt met 4 paaltjies vir 23 lopies. o/15 A: Wen met 10 paaltjies. Beste Kolwer : Zander Terblance met 17 nun. Beste bouler: Jean Hartman met 3 paaltjies vir 8 lopies in 3 beurte. o/15 B: Wen met 10 lopies. Marnus Wahl 20 lopies. Christof Esterhuizen 5 paaltjies vir 12 lopies en Marnus Wahl 3 paaltjies vir 8 lopies. Krieket uitslae vs St Martins 0/15 A : Wen met 272 Lopies. Helpies kolf eerste en maak 372 lopies vir 5 paaltjies in 50 beurte. Luan Barendrecht 123 lopies, Danrich Kruger 66, Shane Dadswell 61. Ons haal St Martins uit vir 100 lopies. Thomas Sinclair 3 vir 25, Jean Hartman 3 paaltjies vir 1 lopie.( Hy behaal 'n driekuns!) o/16 A : Onbeslis agv reen. Helpies kolf eerste en maak 334 lopies vir 6 paaltjies in 50 beurte. Kirsten Claassen 85, Juan de Jager 50, Ruan de Jager 44. Toe die reën spel gestaak het was St Martins 102 vir 5 na 31 beurte. 1 Ste span : Onbeslis agv reen. Kolf eerste 289/8: Tiaan Konig 84, Dante de Wet 56 en Stefan Jacobs 55. Boul: Stefan Jacobs 3 vir 18 (St Martins 40/4 toe begin reen).
|