komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Seuns Hokkie
Hokkie by Helpmekaar Hokkie Program Hokkie Presteerders Uitslae Fotos
 



 
   

Geagte Helpie Hokkie-ouer

Graag lig ek u in van wat die toekoms  inhou vir Helpmekaar se hokkie. Die toekoms lyk rooskleurig!

Ons gaan poog om Helpiehokkie die nodige “facelift” te gee wat dit verdien. Met  die onlangse aanstelling van ons nuwe Direkteur van Hokkie, Steve de Kock, behoort u ook te sien hoe sy innovasie en kundigheid die nodige verskil gaan maak.

Wat lê voor?

DATUM

AKTIWITEIT

WIE?

INFO

September en Oktober

Oefenkliniek

Seuns en meisies, asook o/14 van 2012

Steve de Kock hou oefenklinieke by Randburg Astro op Saterdae met die oog op ontwikkeling van vaardighede vir 2012, Sien eerskomende nuusbrief.

Augustus

IPT

Almal

Interprovinsiale toernooi word gespeel by Randburg Astro en alle leerders wat belangstel gaan kyk.

2012

 

 

 

Februarie

Oefenkliniek

Seuns en meisies, asook o/14 van 2012

Steve de Kock hou oefenklinieke by Randburg Astro op Saterdae met die oog op ontwikkeling van vaardighede vir alle kids wat nie betrokke is by ‘n ander aktiwiteit nie.

Maart

Toer

1ste seuns en meisies

Te KearsneyKollege in Natal  Midlands, met Allan Paten wat die Hokkie Guru in Natal is as aanbieder.

April

Oefenkamp

0/15 en 1ste Seuns

O.l.v. Rob Pullen wat soos hierdie jaar weer die seuns gaanvoorberei vir die Aitken en Boden toernooi.

Mei

Aitken en Boden

0/15 en 1ste Seuns

Jaarliksetoernooi

 

Noord Vaal

Dogters

JaarlikseUitklopliga

Julie-reses

3 Dag Oefenkamp

Dogters 1ste en o/16

O.l.v. Steve de Kock ter voorbereiding vir die Jaarlikse Ross Howell en Robbie Pullen toernooi

Julie

RH en RP Toernooi

Dogters 1ste en o/16

Jaarlikse toernooi

 

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om alleouers wat al op ‘n kompeterende vlak hokkie gespeel of afgerig het,  uitnooi om jul dienste aan te bied deur vir Steve te kontak.

Vriendelike groete

Marnus Grobler                                                                                                                Steve de Kock

Hokkie - organiseerder                                                                                  Direkteur Hokkie

0792987931                                                                                                         0825526098



 
 
 
 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 28 Sep 2011