komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Gholf
Gholf by Helpmekaar Gholf Progam Gholf Presteerders Uitslae Fotos

 

 
 


 
 

Ons het deelgeneem aan die Central Gauteng Schools Gholf Liga waar ons twee spanne ingeskryf het.Die eerste span het baie goed gedoen teen skole soos St Stithians, St Johns en Dainfern. Ons eindig algeheel in die 5de plek in die A- afdeling. Met die tweede span het dit selfs beter gegaan en hulle eindig tweede in hulle afdeling, wat beteken hulle skuif op na ‘n hoër afdeling volgende jaar.    

 Wesrand Gholfliga: Ons gholf span het tweede uit veertien skole geeindig na twee dae se gholf. Die span van Werner Burger, Herman Venter, Ryno du Plooy en Roelof van der Merwe het uitstekend gespeel en het net-net tweede geeindig na HS Monument.


 

 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 24 Oct 2011