komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Gholf
Gholf by Helpmekaar Gholf Progam Gholf Presteerders Uitslae Fotos

 

 
 


 
 

Helpmekaar se gholf is vuurwarm !

Ons neem  deel:

Dit gaan baie goed met Helpmekaar se gholf. Ons het deelgeneem aan die Central Gauteng Schools Gholf Liga waar ons twee spanne ingeskryf het.

 Ons word  jaarliks uitgenooi na die Dainfern Gholf Kampioenskappe, watdie seuns meer blootstelling gee om oor 3 dae konstante goeie gholf te speel.

Ons is ook betrokke in die Wesrand Gholfliga om vir die spelers nog geleenthede te gee om te kan presteer.

Toere :

Ons bied jaarliks ‘n gholftoer na Sportweni, waar ons onder andere San Lameer en Southbroom speel. Die kinders geniet die toer so baie dat hulle alreeds hulle name opgesit het vir die volgende toer.

Oefeninge :

Op Maandae word daar vir die beginner-spelers die geleentheid gegee om by die  “Driving Range” uit te kom om hulle spel  te verbeter.


 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 13 Sep 2011