|
Duathlon (hardloop-fietsry-hardloop ) en Driekamp (swem-fietsry-hardloop)
Deur die provinsiale strukture van driekamp en duathlon is daar ook verskeie Helpies wat aan hierdie sportsoorte deelneem.
In 2008 verwerf die volgende Helpies provinsiale kleure vir Duathlon (fietsry en hardloop)
Natia van Heerden
Ruani van der Merwe
Armin Botha
Tiaan Martens
Antoine van Heerden
Antoine word gekies om Suid-Afrika by die Wêreld Duathlon- Kampioenskappe in Italië te verteenwoordig. |