komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Bergfiets
Bergfiets by Helpmekaar Bergfiets Program Bergfiets Presteerders Uitslae Fotos
 
 


 
 

Bergfietswedren is  'n nuwe sport waarin Helpmekaar vanjaar(2011) vir die eerste keer deelneem. Dit was dadelik baie gewild en het meer as 70 Helpies vanjaar deelgeneem aan verskeie wedrenne.

Baie Helpies wat aan bergfietswedrenne deelneem doen ook Adventure Racing, wat hulle baie help met hulle voorbereiding.Die hoogtepunt van die seisoen is die drie Nasionale Skole Bergfiets wedrenne wat onderskeidelik plaasgevind het by Hartebeespoortdam, die Voortrekker Monument in Pretoria en die laaste een was by Rietvlei in Alberton.

Helpmekaar was by al drie wedrenne die skool met die meeste deelnemers.

Vir enige navrae kontak gerus Mnr Rudolf Korb (0824446305 ).

 

 
     
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011