|
Die Januarie/Februarie Seisoen:
Dit beskou ons
as ons hoofseisoen. Hier is die
voorlopige datums vir 2012. Ongelukkig
is D9 en Skole datums nog nie bekend nie.
Vrydag 20 Januarie - Hugenote - weg
Vrydag 27 Januarie - HS Wonderboom - weg
Woensdag 1 Februarie - Bethal Top
20
Vrydag 3 Februarie - HS
Standerton - weg
Woensdag 8 Februarie - Tuks Top 10
Vrydag 10 Februarie - Hoër
Volkskool Potchefstroom - weg
Woensdag 15 Februarie - Noordheuwel
Top 10
Vrydag 17 Februarie - Helpmekaar 3
Skool byeenkoms
Vrydag 24 Februarie - Helpmekaar Goue
Liga
Donderdag 1 Maart - Interhoër
B-spanne
Dinsdag 6 Maart - Interhoër A-spanne
|