komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Atletiek by helpmekaar
Atletiek by Helpmekaar Atletiek Program Atletiek Presteerders Uitslae Fotos
 



Atletiek by Helpmekaar

Helpmekaar het ‘n groot liefde vir atletiek.  Ons het veral oor die laaste agt jaar van ‘n skamele spannetjie wat net-net ‘n atleet per item kon inskryf gegroei om redelik ons man te staan in die A-afdeling van die Puk Super Interhoër.

Ons is voorwaar bevoorreg om twee atletiekseisoene gedurende die jaar te hê.   September / Oktober neem ons die privaatskole-liga deel asook die Gauteng provinsiale klubbyeenkomste.

Die hoofdoel van die deelname is om:

-        Ons atlete te begin met goeie voorbereiding vir die volgende hoofseisoen in Januarie / Februarie.

-        Deur soveel atlete moontlik die kans te gee om deel te neem.  Daarom kies ons dikwels twee spanne wat deelneem aan verskillende byeenkomste op ‘n dag.

-        Deelname aan Saterdae se Sentraal Gauteng liga word aangemoedig om meer blootstelling aan ons atlete te gee en dit is ook ‘n voorvereiste vir keuring vir die Sentraal Gautengspan.

Hoogtepunte vir diè seisoen is :

1.    Die Helpmekaarbyeenkoms             -           29 September
2.    Die Interhoër                                   -           7 Oktober
3.    Naboomspruitspan                         -           20 / 21 Oktober
4.    Puk Top 30                                                 -          5 November

  Gr 7-leerders mag aan alle byeenkomste deelneem, behalwe aan die Interhoër, waar slegs Bona-fide ingeskrewe leerlinge mag deelneem.

Om vir die top 20, of top 30-span te kwalifiseer, moet ‘n Gr 7-leerder ‘n prestasie lewer, wat verdienstelik sy of haar plek in die span so verdien.  Hier neem ons prestasies op die Helpmekaar byeenkoms en Gauteng ligabyeenkomste as maatstaf.

 

Die Januarie/Februarie Seisoen :

Dit beskou ons as ons hoofseisoen.  Hier is die voorlopige datums vir 2012.  Ongelukkig is D9 en Skole datums nog nie bekend nie.

Vrydag             20 Januarie       -           Hugenote                                  -           weg

Vrydag             27 Januarie       -           HS Wonderboom                      -           weg

Woensdag        1 Februarie        -           Bethal Top 20

Vrydag             3 Februarie        -           HS Standerton                          -           weg

Woensdag        8 Februarie        -           Tuks Top 10

Vrydag                         10 Februarie      -           Hoër Volkskool Potchefstroom  -           weg

Woensdag        15 Februarie      -           Noordheuwel Top 10

Vrydag             17 Februarie      -           Helpmekaar 3 Skool byeenkoms

Vrydag             24 Februarie      -           Helpmekaar Goue Liga

Donderdag       1 Maart            -           Interhoër B-spanne

Dinsdag            6 Maart            -           Interhoër A-spanne

  Belangrike datums :

Woensdag 7 September           -           Sacred Heart     -           Baan items

Vrydag 9 September                 -           JCE                  -           Gr 8 – 11 :  Interhuis

Saterdag 10 September            -           Leeuwenhof      -           Baan en veld

Woensdag 14 September          -           De La Salle       -           Baan items

Woensdag 21 September          -           Saheti               -           Baan items

Donderdag 29 September          -           UJ                    -           Baan en veld

Vrydag 7 Oktober                      -           Interhoër

Vry/Sat 20/21 Oktober               -           Naboomspruit   -           Top 20

Saterdag 5 November                -           Top 30              -           Baan en veld (Potch)

LW.      Tydens September en Oktober is daar ook verskeie klubbyeenkomste wat op Saterdae deur Sentraal Gauteng aangebied word.

Afrigting en tye:

 

ITEM

PLEK

 

TYD

AFRIGTER

Naellope

Bunting

Maandag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mej. N Cullinan,

Mnr. J.J. Pienaar

Hekkies

Bunting

Maandag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mnr. A Lindeque,

Mej. N Cullinan

Middelafstande

Skool / Bunting / UJ

Maandag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mnr. JP van der Merwe

 

Hoogspring

Skool / Bunting

Maandag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mnr. S Jackson,

Me. T Vermeulen

Gewigstoot / Diskus

Skool

Maandag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mnr. Cois de Wit

Mnr. C Meyer

Spiesgooi

Skool

Dinsdag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mnr. S Coetzee

Mnr. H de Wit

Verspring/3 sprong

Skool

Maandag tot Donderdag

14:15 – 15:30

Mnr. S Pretorius

Mnr. J J Pienaar

 


Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 28 Sep 2011